|
In
hierdie model boer die eienaar
van die koeie vir wins of
verlies - hy is afhanklik van
die melkprys en al die
skommelinge van die voerpryse
toe hy die keuse gemaak het. Die
vergoedingstruktuur vir dienste
gelewer deur Mooimelk Koeihotel
sal kosteverwant wees en word
tans bereken teen R6,50 per koei
per dag. Die gasheer en mentor
van hierdie projek sal die gelde
sowel as die paaiement wat aan
die bank verskuldig is, aftrek.
Afhangende van ander
produksiekoste, sal die wins of
verlies aan die eienaar van die
koeie beteken word. |