|
Die volgende items kan deur
deelnemers aan die uithourit
sport benodig word. Let
daarop dat nie al hierdie
toerusting noodwendig ‘n
vereiste is nie, baie mense
kom weg deur slegs sekere
noodsaaklikhede aan te skaf
of self te maak. Elk van die
volgende onderwerpe gaan
verder volledig bespreek
word. |
|
Vir die perd is daar die
volgende: |
|
1. Saal |
Noodsaaklik
|
|
2. Saalkleed
|
Noodsaaklik
|
|
3. Toom
|
Verkieslik |
|
4. Borsplaat
|
Opsioneel
|
|
5. Halter
|
Opsioneel
|
|
6. Stert kous
|
Opsioneel
|
|
7.
Been beskermers
|
Opsioneel
|
|
8.
Sweet kombers
|
Opsioneel
|
|
9. Warm kombers
|
Opsioneel
|
|
10. Hoefysters
|
Vereiste
|
|

 |
|
Vir die ruiter is daar die
volgende: |
|
1. Harde hoed
vir kop beskerming
|
Verpligtend |
|
2. Kamaste vir
enkel en onderbeen
beskerming |
Verkieslik
|
|
3. Rybroek |
Aanbeveling
|
|
4. Donkerbril
of ander skerm vir
oë se beskerming |
Aanbeveling
|
|
5. Rugsak |
Handig |
|

 |
|
By ruspunte word die
volgende benodig: |
|
1. Water emmer
vir die perd |
Noodsaaklik
|
|
2. Stetoskoop
of hart monitor |
Handig |
|
3. Rakkie
waarop die saal
geplaas word |
Handig |
|
4. Tafeltjie
vir goed neersit en
stoele vir die Groom
|
Gerieflik |
|
5. Water om
perd mee af te koel |
Noodsaaklik
|
|
6. Koelhouer
met water en
verversings vir die
ruiter |
Aanbeveling
|
|

 |
|
By die huis waar die perd
aangehou word: |
|
1. Kampie waar
perd loop en gevoer
word |
Noodsaaklik
|
|
2. Perdestal |
Opsioneel
|
|
3. Oefening |
Aanbeveling
|
|
4.
Watervoorsiening
|
Noodsaaklik
|
|
5. Oefen
roetes |
Aanbeveling
|
|
6. Watter
Horsebox om te kies |
Opsioneel
|
|
7. Tente of
blyplek by ritte
|
Opsioneel
|
|
8.
Sleepvoertuig |
Noodsaaklik
|
|

 |